Tuesday, 02. October 2035, Die plaas waarheen ek getrek het..dis soos oorkant Spier - Fransmankloof.Goole earth n ding!, Bring tjoppie en doppie en koppie!! dIE saterdag!

from 02. October 2035 - 2:00
till 03. October 2035 - 2:00

Die plaas waarheen ek getrek het..dis soos oorkant Spier - Fransmankloof.Goole earth n ding!

Event description
Daag op so van so 6 uur se kant af...ons sal vi dj Bure (so bring asb..da n speaker of n dingetjie asb. anja. en my n cd met jou numbers.ek het mos laptop)!

Die wat wil oorslaap..jule is meer as welkom..bring net n op blaas metras en beddegoed! Ek sal dit eintlik so verkies!

Ok cool..laat mat weet whatsapp..my nommer is 0769102036..Aweee.

Ok so ek kry nie die date geset op die simpel ding nie..Dis Saterdag Aand! (29/09/2012).

So polish julle dans tekkies sodat ons kan sien of die venue gan loop vi n massive 25 ste makitie jol!! Yeah! HAppy days :)

Bring tjoppie en doppie en koppie!! dIE saterdag!, Die plaas waarheen ek getrek het..dis soos oorkant Spier - Fransmankloof.Goole earth n ding! event

Find more interesting events
Get event recommendations based on your Facebook taste. Get it now!Show me the suitable events for meNot now